Die eerste wenners: Ons land, ons natuur
Hier is hulle - die wenners in die eerste rondte van Kletskompas se videokompetisie in die afdeling "Ons land, ons natuur":
Geluk aan George van Deventer met die eerste prys van N$1 000. Die storie wat hy oor die video vertel, was deurslaggewend in die beoordelaars se beslissing.
Ilouwna Vermeulen het N$500 gewen en Martina Baumann N$250.
Stuur voor einde Januarie 2024 jou natuur-, mense- of troeteldier-video om ‘n lekker kontantmeevaller los te slaan.
Vakansievideo's kry voorkeur, maar materiaal kan ook enige ander tyd afgeneem gewees het.
Die kortpad om in te skryf: q.my.na/jp1v
Wenk: Heg op die rekenaarweergawe van WhatsApp jou video as dokument aan om die beste kwaliteit te verseker.
Wenners in die twee afdelings van Kletskompas se videokompetisie ontvang N$1 000 elk.
Hou dit kort (nie langer as ‘n minuut nie) en kreatief. Jy kan ook ouer video inskryf.
Die beoordelaars van finale rondtes is filmmaker Renier de Bruyn, vermaaklikheidskunstenaar Lize Ehlers en toerismeman Willie Olivier.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie