Klein Windhoek-rivier loop
’n Groot waterpyp het gister vroegoggend op die hoek van Nelson Mandelarylaan en Franzstraat in Klein Windhoek gebars. Die massa water het die oggendverkeer ontwrig en selfs die Klein Windhoek-rivier laat vloei. Die munisipaliteit van Windhoek het teen druktyd nog nie op vrae geantwoord nie. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie