Videonuus

Gedugte SA regspan vir Esau, Shanghala

4 maande gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Twee senior Suid-Afrikaanse advokate wat tot onlangs nog in die buurland vir oudpres. Jacob Zuma opgetree het in die korrupsiesaak teen hom, is in Namibië om vir oudministers Bernhard Esau en Sacky...

Woudreuse tuimel vir China

1 jaar gelede | Ministeries

Catherine Sasman – Soos in die Zambezistreek gaan stemme ook in veral Kavango-Wes op teen die grootskaalse oes van hout deur Chinese kontrakteurs.‘n Ondersoek in die geraakte gebied het getoon die kosbare woudreuse tuimel met...

'Robocop' vir pille

1 jaar gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – In ’n hospitaal in Namibië is ’n robot met die naam Eva wat binne sekondes sorg dat elke pasiënt met sy of haar medisyne geholpe raak.Die Rhino Park Private Hospitaal in Windhoek...

Pas jou rug op

1 jaar gelede | Gebeure

Tanja Bause - Môre word Wêreldruggraatdag met die tema “Wees lief vir jou ruggraat” gevier. Lede van die Namibiese Chiropraktisynsvereniging en van hul pasiënte het in Zoo Park in Windhoek bymekaargekom om die “Straighten Up”-oefenprogram...

A sensuous and provocative dance

1 jaar gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht – Belly dancing has its roots in all ancient cultures form the Orient to India to the Middle East.The term “belly dance” is a translation of the French term danse du ventre, which...

Kategorie

 

Meatco se fabriek heropen Woensdag

1 dag gelede | Landbou

Ronelle Rademeyer - Meatco het in die lig van die staatsproklamasie wat die landbouwaardeketting as ’n noodsaaklike diens verklaar en ná gesprekke met die ministers...

Sardarov skenk beskermingsdrag vir gesondheidswerkers

1 dag gelede | Gesondheid

Die Russiese miljardêr en Namibiese grondbaron mnr. Rashid Sardarov gaan beskermende drag soos gesigmaskers, mediese brille, handskoene, persoonlike beskermende toerusting (PPE) en ander noodsaaklikhede ter...

Lufthansa: Nóg vlugte vir repatriëring

1 dag gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer - Benewens die vyf spesiale vlugte waarmee 1 200 Europeërs tussen Sondag en Woensdag uit Namibië na Frankfurt en München in Duitsland teruggekeer...

Virus knip kruistog kort

1 dag gelede | Plaaslik

Tanja Bause – Mnr. Martin Esterhuizen (58) het 10 km buite Windhoek terug na sy huis in Otjomuise gestap. Dít met ’n houtkruis. “Ek het...

Genoeg beddens, te min dokters

1 dag gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht Namibië se drie hospitaalbeddens vir elke 1 000 inwoners is hoër as die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se vereiste 2,7 beddens per 1 000 inwoners....

Wolkbreuk verspoel Mariental

1 dag gelede | Weer

Mariental se José de Cal (links) en Fanie Lourens staan gister halflyf in water op die ou volstruisplaas noord van Mariental, nadat ’n wolkbreuk in...

Mutorwa berei bloudruk vir vervoer voor

1 dag gelede | Infrastruktuur

Ronelle Rademeyer - Vervoerminister John Mutorwa lê vanmiddag ’n konsepdokument wat as bloudruk vir gladde vragverkeer tydens Namibië se Covid-19-inperkingstyd sal dien, aan ander belanghebbende...

Weer, Vrydag 3 April 2020

1 dag gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm langs die Weste. Elders gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met verspreide donderbuie en reën...

Maltahöhe terug op die lug

1 dag gelede | Plaaslik

Tanja Bause – Radio- en TV-opvangs op Maltahöhe is gister herstel nadat die Suidedorp vir drie dae van inligting afgesny is.Die ondebreking in dienste kom...

Pensioenarisse in stormloop op Walvis

1 dag gelede | Regering

Francoise Steynberg en Leandrea Louw - Die NamPost-poskantoor op Walvisbaai is gisteroggend oorweldig toe honderde bejaardes hul pensioenbetalings van die Suid-Afrikaanse maatskaplike voorsorgagentskap (Sassa) wou...