PAS IN: Nasionale krieketspan aangekondig

Tielman Van Lill
Die Richelieu Eagles-groep wat Namibië van 14 tot 20 Februarie in Nepal gaan verteenwoordig, is vanoggend aangekondig.

Ná hul vier wedstryde in Nepal, vertrek hulle op 21 Februarie na die Verenigde Arabiese Emirate (UAE) vir hul laaste twee wedstryde om hul 36 internasionale eendagwedstryde van die Krieket Wêreldbeker Liga 2-kompetisie te voltooi. Beeld: Cricket Namibia

#Repnuus

Kommentaar

Republikein 2023-03-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer