Hainuca haal 100-semifinaal

Statebondspele
Tielman Van Lill
Gilbert Hainuca het gister in Birmingham vir die 100 meter semifinaal van die Statebondspele gekwalifiseer, wat vandag omstreeks 20:10 plaasvind.Hoewel Hainuca derde in sy uitdun g ...

Kommentaar

Republikein 2022-08-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer