No Image Caption

Woord van die week

Sanet Pearson
inkoejawel b.nw. (geselstaal) Wat sleg, swak, treurig vertoon; oes, vrotsig; agteraf, baie armoedig, armsalig; van min betekenis, minderwaardig, niksbeduidend; inkastrol, inkokkewiet, inskottel; ingat, instert (plat).

Kommentaar

Republikein 2022-12-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer