Amptenaar verkoop uit Amta-silo’s vir eie gewin

Geld glo na private rekening
Die ACC sê dit staan borgtog ten sterkste teen omdat die inhegtenisname van meer verdagtes nie buite rekening gelaat kan word nie.
ʼn Amptenaar verbonde aan die Landboubemarkings- en Handelsagentskap (Amta) het gister in die landdroshof op Katima Mulilo op klagte van korrupsie verskyn. Dit volg nadat mnr. Jame ...

Kommentaar

Republikein 2022-06-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer