Republikein 4 syfer kode
Republikein 4 syfer kode
Verdere verduideliking van die 4-syferkodeKom so verby die betaalmuur
- Indien jy reeds 'n opbetaalde intekenaar van Republikein is, sal jy nie die volgende skerm sien nie (mits jy aangemeld is).
- Stap 1 is om in te teken met 'n my.na-profiel (verpligtend vir almal).
- Stap 2: Sleutel die 4-syferkode in vandag se koerant in. As dit reeds ná 11:59 vm is, hoef jy net in te teken. Die artikels sal nou oop wees vir almal.
- Voor 12:00 vm gaan jy of 'n 4-syferkode benodig of 'n intekenaar moet wees om artikels aanlyn te lees.

Wanneer jy die webwerf oopmaak en die flitsvenster hieronder maak oop, vul die 4-syferkode in.
