Vrou sterf in botsing
'n Vrou is op slag dood in 'n trompopbotsing met 'n vragmotor. Die ongeluk het op die hoofpad suid van Windhoek plaasgevind, Die bestuurder van die vragmotor is ongedeerd, terwyl 'n passasier met beserings in 'n hospitaal in Windhoek opgeneem is. Die naam van die oorledene is nog nie bekendgemaak nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie