Ministerie wen eerste (kos)rondte
Haritage verwerp ministerie se hoofargumente
Haritage Caterers het gevra dat die evalueringspaneel se besluit hersien moet word, onder meer omdat hulle op verskeie gebiede die laagste bieër was.
Henriette LamprechtDie ministerie van onderwys, kuns en kultuur het daarin geslaag om ’n tussentydse interdik te verkry dat ’n besluit van die hersieningspaneel om ’n tender
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie