Hofstryd oor voedsel vir koshuise
‘Kos klaar gekoop, afgelewer’ sê ministerie
Die minister van onderwys gee die versekering koshuisleerlinge sal nie met honger mae vir die naderende eksamen hoef te leer nie, ondanks 'n hofstryd oor die opskorting van die tender vir die lewering van kos.
Henriette Lamprecht – Die verweer dat leerlinge sal honger ly as die huidige tender vir die lewering van kos aan staatskoshuise nou opgeskort word, is ongegrond.Haritage Caterers
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie