WEER
WEER

Weer 22 September 2025

Francoise Steynberg
Binneland: Gedeeltelik bewolk en matig in die Suide. Elders is dit warm tot baie warm met 'n paar buie op plekke in die streke van Hardap, Khomas, Kavango, Otjozondjupa, ||Karas en Omaheke, asook die noordelike sentrale dele. Winderige toestande sal oor die binneland heers.



Kus: Gedeeltelik bewolk en matig met miskolle, behalwe in die Suide.



GETYE BY WALVISBAAI: L 09:28 H 15:51 L 21:50



VOORUITSIGTE



WINDHOEK 15 32 Bewolk.



RUNDU 22 38 Bewolk.



OSHAKATI 20 38 Bewolk.



GOBABIS 22 36 Bewolk.



MARIENTAL 10 22 Bewolk.



KEETMANSHOOP 05 23 Sonnig.



WALVISBAAI 10 24 Bewolk.



JOHANNESBURG 14 27 Bewolk.



KAAPSTAD 08 18 Bewolk.



LUANDA 21 27 Bewolk.

Kommentaar

Republikein 2025-11-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer