Zim-president oorleef aanval
Democracy Works se uitvoerende direkteur sê groot dele van die bevolking, asook elemente in die veiligheidsektor, voel steeds gefrustreerd, wat hulle ‘na geweld kan dryf’.
Jacob Rooi - Pres. Emmerson Mnangagwa van Zimbabwe het Saterdagmiddag ’n ontploffing by ’n verkiesingsveldtog van Zanu-PF in Bulawayo oorleef.Teen druktyd was ’n ondersoek n
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie