Zambezi breek deur 7 meter-vlak
Zambezi breek deur 7 meter-vlak

Zambezi breek deur 7 meter-vlak

Ronelle Rademeyer
Die Zambezirivier het vir die eerste keer in meer as 'n dekade bo die 7 meter-vlak gestyg.
Volgens die hidrologiese dienste van Namibië is die rivier se vlak tans 7,07 m, en is die gebiede by Ngoma en Muchenje aan beide die Namibiese en Botswana kant van die grens oorstroom.
Die Kavangorivier styg ook steeds by Rundu en die vlak daarvan het vanoggend (Maandag) 7,33 m gemeet. Satellietfoto's toon daar is oorstromings by Kapako en Mupini wes van dié dorp.
Die Kunenerivier se vlak is by Ruacana aan die afneem, maar die rivier vloei op 838,3 kubieke meter water per sekonde steeds sterker as verlede jaar dié tyd.
Die vlak van die Oranjerivier styg ook en meet 1,62 m by Blkouputs en 1,36 m by Sendelingsdrift. Oewerbewoners word gewaarsku om op 'n gereedheidsgrondslag te wees sou die rivier sy walle oorstroom.
Foto: Zambezi Mubala Lodge

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!