Ysige weer op pad
Die Namibiese weerkantoor waarsku dat erge koue toestande onder vriespunt die suide van Namibië op Maandag, 2 Julie, gaan tref, voor dit teen Dinsdag oor die streke van Erongo, Khomas, Omaheke en Otjizondjupa sal beweeg.
‘n Gevaar van swart ryp bestaan vir suidelike dele van die land, terwyl maksimum temperature aanvanklik nie 9 °C of 10 °C sal oorskrei nie.
Foto pixabay.com
‘n Gevaar van swart ryp bestaan vir suidelike dele van die land, terwyl maksimum temperature aanvanklik nie 9 °C of 10 °C sal oorskrei nie.
Foto pixabay.com
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie