Wu00eareldrekord vir Chad le Clos
Wu00eareldrekord vir Chad le Clos

Wêreldrekord vir Chad le Clos

Swem
Wim Pretorius - Chad le Clos het Dinsdagnamiddag by die kortbad-Wêreldkampioenskappe in Hangzhou, China, sy eie wêreldrekord in die 200 m-vlinderslag verbeter, maar moes tweede viool teen die Japanees Daija Seto speel.

Le Clos en sy aartsvyand Seto het vir waarskynlik die beste wedren tot nog toe in dié nommer gesorg, toe albei dié Suid-Afrikaner se wêreldkerf van 1 minuut 48.56 sekondes oortref het.

Seto het die louere met ’n blote agt honderdstes van ’n sekonde voor Le Clos se neus weggeraap. Hy kan homself nou die wêreldrekordhouer noem danksy ’n wentyd van 1:48.24. Le Clos se troosprys vir ’n 1:48.32 is ’n nuwe Afrika-rekord en die silwermedalje. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 18km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 18km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!