Woord van die Week

15 March 2019 | Menings
square s.nw. (geselstaal; neerhalend of kwetsend) (Eng.) Iemand wat rigied, saai en uit pas met moderne tendense is: “Wat weet 'n hipster wat 'n square nie weet nie?” (E. Leroux: Mugu, s.j., 27). Toe hy aanstap, roep sy: “Maar hoor, jy's 'n ou square!” Hy swaai op sy hak, byt haar toe: “Wat is die teenoorgestelde van square? Moet ek jou 'n ronde nul noem?”

(J. Rabie: Klipwieg, 1970,105).

spytoptant s.nw., spytoptante. ('ndl. spijt en Eng. optant “iem. wat 'n keuse uitoefen”) Iemand wat 'n opsie uitoefen waaroor hy of sy later spyt kry.



Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

www.wat.co.za

Soortgelyk

 

Eis van miljoene ná miskraam

23 minute gelede | Howe

Ronelle Rademeyer - ‘n Vrou wat aanvoer sy het ‘n miskraam gehad nadat sy drie dae lank sonder kos en water in die polisieselle by...

Kuns tussen die wingerde

23 minute gelede | Byvoegsels

Ronelle Rademeyer - “Ek glo ’n goeie skildery ontstaan wanneer ’n bietjie talent en ’n groot klomp passie op die skilderdoek ontmoet.”Dit is hoe die...

Twee Namibiërs in SA hof oor diamante

23 minute gelede | Howe

Francoise Steynberg - Twee Namibiese mans het gister in die Bellville-landdroshof in Kaapstad in verband met die onwettige besit van 27 ongeslypte diamante verskyn. Mnr....

Namibiër vertolk hoofrol in Fiela se kind

23 minute gelede | In beeld

Die Namibiese aktrise Zenobia Kloppers het die hoofrol in die fliek Fiela se kind losgeslaan. Zenobia, wat Fiela Komoetie sal speel, is ’n bekende aktrise...

Live for the moments, not the milestones

23 minute gelede | Mense

Mariselle StofbergCarla van Zyl is the top medical student from the class of 2018 at the University of Namibia (Unam). This motivated, driven and passionate...

Musieklegende se stem stil

23 minute gelede | Kuns en vermaak

Lloyd Zandberg - Die geliefde Suid-Afrikaanse musikant, Brian Finch (72), het Sondag sy maande lange stryd teen kanker verloor.Finch en sy vrou, Marion, woon al...

Padgebruik al duurder

23 minute gelede | Infrastruktuur

Die Padfondsadministrasie (RFA) het ’n 4,3%-verhoging op padgebruik aangekondig, wat van 1 Mei af geld. Dit beteken tariewe by grensposte verhoog, asook tariewe op voertuie...

Weer vir 21 Mei 2019

23 minute gelede | Weer

BINNELAND: Mestal mooi weer en baie warm in die Noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm, maar koud in die...

Kragverspreider gedagvaar

23 minute gelede | Howe

Henriette Lamprecht – ’n Ma van Mondesa op Swakopmund dagvaar die Erongostreek se kragverspreider ná die dood van haar minderjarige dogter. Theonese Anthea Simon is...