Woord van die Week

11 January 2019 | Rubrieke
keelvol b.nw. Tot by die keel, tot satwordens toe vol; sinonieme buikvol; sat, dik: Hy is keelvol van haar baasspelery en verwyte (H.S. van Blerk). Steeds meer mense vermy Frankryk omdat hulle keelvol is vir Franse kelners (W.O. Kühne). In ons puberteitsjare het ons jongklomp besluit dat ons vir twee dinge keelvol was: goeie raad en 'n slegte voorbeeld (Lourens Stopforth). Vgl. GATVOL,

gatvol b.nw. (plat) Baie vies, ontevrede, vererg, sat: Gatvol wees vir iemand of iets iemand of iets nie langer kan veel, uitstaan nie.

Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).

www.wat.co.za

Soortgelyk

 

Mense uit 33 lande onder 157 rampslagoffers

8 ure gelede | Ongelukke

Ronelle Rademeyer - Sover bekend was daar nie enige Namibiërs op rampvlug ET302 van Ethiopian Airlines nie.Familielede wat passasiers van die Ethiopiese lugdiens se vlug...

Ethiopiese vliegtuig met 157 aan boord stort neer

10 ure gelede | Ongelukke

‘n Boeing 737 van Ethiopian Airlines het vanoggend onderwegvanaf Addis Ababa na Nairobi in Kenia neergestort.Die Ethiopiese eerste minister, Abiy Ahmed, het in ‘n verklaring...

braai en wen groot met . . .

1 dag gelede | In beeld

Die Namibiese weerkantoor voorspel sonnige en baie warm weer vir vandag in die verre weste en suidweste van die land, terwyl dit elders gedeeltelik bewolk...

Geingob: Gelukkig Vrouedag, vroue

2 dae gelede | Regering

President Hage Geingob sê hy erken die dapper pogings van vroue om beter gemeenskappe te skep en tot die voorspoed van die mensdom by te...

Verkrygingsraad presteer

2 dae gelede | Regering

Die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) se raadsvoorsitter, mnr. Patrick Swartz, en administratiewe hoof, me. Lischen Ramakhutla, het vanoggend lig gewerp op uitdagings wat die...

Namibië topbestemming by ITB

2 dae gelede | Toerisme

Namibië is gisteraand as beste safari en wildbestemming by die Internasionale Toerismeskou in Berlyn (ITB) in Duitsland aangewys.Die minister van die omgewing en toerisme, mnr....

Wet slaan toe op wapenlisensies

2 dae gelede | Ministeries

Denver Kisting – Op die oomblik hoef iemand wat om ’n wapenlisensie aansoek doen, nie bewys te lewer dat hulle in staat is om ’n...

Water: Verligting ná hemelhoë rekeninge

2 dae gelede | Regering

Elvira Hattingh - Windhoekers wat vandeesmaand uitsonderlike hoë waterrekeninge ontvang het, kan ‘n sug van verligting slaak omdat die droogtetarief vir huishoudings net tot Januarie...

Kalender 8 Maart

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Tapz is 'n meester van die bira en die Wes-Afrikaanse djembe. Dit kan op sy debuutalbum, Awaited Wait, wat in Desember...