Woord van die Week

13 September 2019 | Menings
fantasmagorie s.nw., fantasmagorieë.

1 Optiese effek waardeur gedaantes skynbaar in die verte verdwyn, versmelt of op die toeskouer aanstorm met geweldige toename in grootte — verkry deur die gebruik van sekere toestelle.

2 Voortdurend wisselende opeenvolging van dinge in die verbeelding, soos in 'n droom: Hy sien die lewe soos 'n fantasmagorie voor sy gees verbytrek. Vir baie van die vroeë impressioniste het 'n skildery 'n fantasmagorie van kleure geword.

fantasmagories b.nw. Soos 'n fantasmagorie of wat op 'n fantasmagorie berus: 'n Fantasmagoriese verskynsel, effek, beeld.

Verskaf deur die Woordeboek va die Afrikaanse Taal (WAT).

www.wat.co.za

Soortgelyk

 

GIPF-sage verdiep

8 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Die deur om mense weens die verdwene miljoene van die staat se pensioenfonds (GIPF) te vervolg, is opnuut oop.Me. Martha Imalwa, die...

Nee is nee

8 ure gelede | Ministeries

Tanja Bause - “Nee beteken nee. Daar is geen ander vertolking van die woord nie.” Dít was gister lt.genl. Sebastian Ndeitunga, Namibië se polisiehoof, se...

Leer ken ons mense!

8 ure gelede | Mense

Republikein gaan voortaan elke Vrydag oor iemand merkwaardig in die gemeenskap berig. Ons skop af met ouma Christina Karises (81), die stigter van Mother’s Voice...

Kalender 13 September

8 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Beat Street is terug vir nog ‘n weergawe van hul bekende Hip Hop-partytjies van die ou skool, wat altyd ‘n fees...

Weer, Vrydag 13 September 2019

8 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm in die Suide. Elders sal dit warm tot baie warm wees, maar bloedig warm oor die sentraal-noordelike gebiede....

Ma eis ’n miljoen ná seun se dood

8 ure gelede | Howe

face="Verdana" >Henriette Lamprecht - ’n Vrou wie se agtienjarige seun deur ’n voormalige speurder in die polisie doodgeskiet is, eis ’n miljoen dollar van die...

Amerika skenk N$110 m. vir voedselhulp

8 ure gelede | Plaaslik

Die Amerikaanse regering het US$7,6 miljoen (sowat N$110 miljoen) geskenk wat geoormerk is vir voedselhulp aan Namibiërs wat die ergste onder die droogte deurloop. Tydens...

Musiek onder die sterre

8 ure gelede | Kuns en vermaak

Liefhebbers van klassieke musiek kan vanaand na 'n musiekkonsert by Affies Park, Wanderers, uitsien. Tydens die geleentheid sal gewilde komposisies van die Kunstekollege (Cota) se...

Teko-trio dalk vrygespreek

8 ure gelede | Howe

Die sogenaamde Teko-trio kan dalk op 25 Oktober vrygespreek word ná aanklaers gister erken het hulle kon nie daarin slaag om 14 van die 18...