Woord van die Week
diarree s.nw.
Siektetoestand gekenmerk deur vloeibaarheid van die ontlasting.
Uit Nederlands diarree uit Frans diarrhée uit Latyn diarrhoea uit Grieks diarroia “diarree”, 'n afleiding van diarreo “ek stroom deur, ek lek, ek vloei weg”, met lg. 'n samestelling van dia “deur” en reo “ek vloei”.
sies tussenwerpsel Ook siesa. Uitroep van walging en afkeuring.
Moontlik uit Nama sis 'n wind laat”. Eerste optekening in Afr. by Changuion (1844).
Vanuit Afr. in S.A.Eng. (1862).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
www.wat.co.za

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie