Woord van die Week
duikel ww.
1 Bolmakiesie slaan; sin. buitel: Die hanswors het twee maal in die lug geduikel en weer op sy voete te lande gekom.
2 Onder die oppervlak van 'n vloeistof verdwyn en weer verskyn.
duikelaar s.nw., duikelaars.
1 Poppie met lood in die voete wat as dit omgeslaan word, duikel totdat dit weer regop staan; sin. duikelpoppie.
2 (dierkunde) Naam van verskillende swemvoëls wat onder water duik.
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
www.wat.co.za

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie