Woerts-warts tussen Ondangwa, Walvisbaai
Namibiërs kan nou in onder 60 minute tussen Walvisbaai en Ondangwa reis.
Air Namibië vlieg sedert Dinsdag drie keer per week tussen dié twee dorpe: op Dinsdae, Donderdae en Saterdae.
Volgens die nasionale redery het die Embraer (wat 37 passasiers kan vat) Dinsdag om 11:36 by Ondangwa opgestyg en om 12:29 by Walvisbaai neergestryk.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie