Windhoeker sedert Saterdag vermis
Mnr. Lourens Werner (38) van Avis in Windhoek word sedert Saterdag vermis.
Die polisie het vanmiddag (Maandag) 'n verklaring uitgereik waarin mense wat weet waar hy hom bevind, met sy familie of die naaste polisiekantoor in verbinding tree.
Werner was geklee in 'n wit T-hemp, ligbruin kortbroek en bruin sandale toe hy laas gesien is. Hy ry 'n silwerkleurige Polo met die private registrasienommer ABNA.
Sy broer, mnr. Anton Botha, kan by 081 368 2648 gekontak word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie