Windhoek skarrel steeds
Maandagoggend was Onafhanklikheidsrylaan in die hoofstad steeds bedrywig. Rye mense het voor 'n supermark en 'n bank saamgedrom en nie veel ag op die handhawing van sosiale afstand geslaan nie. Windhoekers het gister met 'n ligte reënbui wakker geword, en reën word vir die res van die week landswyd voorspel. Lees meer hieroor op bl. 3. Foto Tanja Bause
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie