Windhoek se baas in die pad gesteek
Denver Kisting – Windhoek se uitvoerende hoof, mnr. Robert Kahimise, is geskors.
Republikein verneem dié skorsing sal vir minstens drie maande geld.
Die wending kom te midde van kwaai binnegevegte in dié plaaslike owerheid.
Lees môre die volledige berig.
Republikein verneem dié skorsing sal vir minstens drie maande geld.
Die wending kom te midde van kwaai binnegevegte in dié plaaslike owerheid.
Lees môre die volledige berig.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie