B1-hoofpad vanmiddag wéér vir skietwerk gesluit
Die Paaie-owerheid (RA) het bekend gemaak dat die B1-hoofpad tussen Windhoek en Okahandja vanmiddag (10 November) van 16:15 tot omstreeks 16:45 wéér vir verkeer gesluit sal wees.
De pad word gesluit aangesien die padboukontrakteur springstof gaan gebruik vir skietwerk langs dié roete.
Motoriste wat daagliks tussen die hoofstad en Okahandja pendel, word daarop gewys dat groot verkeersopeenhopings kan plaasvind wanneer die pad weer vir verkeer oopgestel word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie