Windhoek gasheer vir Bybel­s in Afrika

17 May 2018 | Gebeure
Die Bybelgenootskap van Namibië is vandeesweek die gasheer van die jaarlikse ­samekoms van genootskappe uit Afrika.

Die samesprekings tussen hoofbeamptes en voorsitters fokus op die beplanning en vereniging van soortgelyke doelwitte om die Bybelgenootskap se werk in Afrika en dwarsoor die wêreld te bevorder.

Genoot­skappe uit Afrika suid van die Sahara, asook ­personeel van die Verenigde Bybelgenoot­skappe (UBS), sal die same­sprekings bywoon.

100 AFGEVAARDIGDES
Die sowat 100 ­afgevaardigdes sluit die voorsitter van die UBS se wêreldraad, me. Efua Gharthey van Ghana, sowel as die UBS se direkteur-­generaal, mnr. Michael Perreau van ­Maleisië, in.

Die tema van vanjaar se same­koms, wat tot vandag in ­Windhoek duur, is “Bou stewige ­fondamente”.

Soortgelyk

 

Internasionale ruimtestasie vlieg oor Windhoek

6 ure gelede | Omgewing

Die internasionale ruimtestasie sal vanaand omstreeks 19:41 vir ‘n hele vier minute lank met die blote oog vanaf Windhoek sigbaar wees.Dit is nou ás weerstoestande...

Padveiligheid dié naweek hoog op polisie se agenda

7 ure gelede | Polisie

Met die skole wat Vrydag gesluit het en die Heldedag-langnaweek wat voorlê, het die polisie opnuut ‘n beroep op motoriste gedoen om veilig te bestuur...

Polisie ondersoek optrede van kerk in Katutura

9 ure gelede | Polisie

Augetto Graig - Die Namibiese polisie doen tans ondersoek by die kerk van die Fountain of Living Waters Ministries in Freedomland, Katutura, waar ten minste...

Polisie ondersoek optrede van kerk in Katutura

9 ure gelede | Polisie

Augetto Graig - Die Namibiese polisie doen tans ondersoek by die kerk van die Fountain of Living Waters Ministries in Freedomland, Katutura, waar ten minste...

25 jaar, al het Zenobia berou

21 ure gelede | Howe

Ronelle Rademeyer - Met haar hande wringend op haar skoot het die 34-jarige Zenobia Seas Vrydag in hofsaal E in die hoërhof in Windhoek geluister...

Geingob dek neutrale tafel

21 ure gelede | Plaaslik

Denver Kisting – Prof. Nico Horn, ’n regsdosent en politieke onleder, sê hy is nie verras oor hoe die afgelope beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap...

Mans in Windhoek doodgesteek

21 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting Twee mans is in afsonderlike­ voorvalle die afgelope naweek in Windhoek met skerp voorwerpe dood­gesteek.Hiernaas is vier verdagtes op die toneel aangekeer toe...

Weer, Maandag 20 Augustus 2018

21 ure gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en matig in die Suide en sentrale gebiede. Elders sal dit sonnig en baie warm wees. Winderige toestande sal oor die binneland heers.KUS:...

Jakkals kom sy luiperd teë

21 ure gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Besoekers aan die Kgalagadi-oorgrenspark het onlangs die skaars voorreg gehad om te sien hoe ‘n luiperd ‘n jakkals vang en in ‘n...