WhatsApp vir 16 Januarie 2017
“Op Saterdag 14 Januarie is die besigste straat in Suiderhof eenvoudig gesluit vir 'n begrafnis. Die tent se penne is sommer in die teerpad ingekap sonder probleme. Is daar nie genoeg geskikte plekke vir 'n begrafnis nie?” Só skryf die leser wat dié foto met WhatsApp gestuur het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie