Ek het al met van die geïmpliseerdes in die visskandaal te doen gehad. Meer arrogant kry mens nie. In ons land is soveel mense wat so arm is dat hulle skaars oorleef, maar hierdie korruptes prop hulle sakke tot barstens toe vol met geld wat deur oneerlike slenterstreke bekom is. Dit nogal van ons leiers. Wat ‘n skande en klad vir Swapo en vir ons mooi land.
Mr President how can you still allow this two corrupt Ministers to stay on as MPs?
Hoekom is die twee ministers nog nie in die tronk nie, ACC? Die land hou julle dop.
Ons wat in Rehoboth es wat tombo drink kry swaar. Hukom es dit so, hierie SMS es van Buruxas.
Ons het ‘n groot probleem in Groot-Aub. Groot Aub het nie water nie en ons kan ook nie kinders na skool toe stuur nie, maar ons moet gaan stem. Asb., lat hulle plan maak met water in Groot-Aub.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie