WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Ons kry baie swaar op Witvlei met die nedersettingsraad. In 2010 het ons vir erwe aansoek gedoen en dit is goedgekeur. Ons het deposito’s betaal op erwe, maar tot nou – 2018 – is daar niks gedoen nie. Kan die hoofkantoor tog begin werk op Witvlei-nedersettingsraad se boeke ek kyk of daar nie geld gegee word nie. Laat die hoofbeampte tog begin om sy oë oop te maak. Daar gaan niks aan nie. Ons wil antwoorde hê, asseblief. Staan julle op, mense, en kom ons staan saam asseblief. Witvlei is ‘n klein dorpie, maar die mense in die kantoor eet blykbaar die geld. Wil die regering sê hule sien dit nie. Omitara het Witvlei gewen. Dis net familie wat daar is en mense bly stil. Genoeg is genoeg. Kom kyk die boeke, NamPower en NamWater asseblief. Laat daar iets gedoen word tog.

By die ouetehuis Welwitschia 1 in Swakopmund staan 'n " skip" wat oorloop van tuinvullis en nou begin langs die “skip” ook vuilgoed ophoop. Ek het iemand daar besoek en was geskok hoe dit lyk. Kan dit nie verwyder word nie? Die vuilgoed lê al maande so. Dit maak regtig nie 'n goeie indruk nie.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!