Die Namibiese regering moet in son-energie belê. Dis SKOON met geen afval, nadelige gasse of roet nie. Soos enige kragstasies is daar aanvanklike oprigtingskostes. Daarna is ons sonskyn gratis! Die woestyngebiede kan nie vir boerdery gebruik word nie, kry maksimum sonskyn en het meer as genoeg spasie vir sonplase. Dis die ideale kragvoorsieningsopsie vir die toekoms. Skrik net asb. wakker!
Alle taxi's om lisensie te kry, moet kan bewys lewer by NaTIS dat dit ge-govern is om nie vinniger as 100 km/h te ry nie en dan natuurlik die attitude is die grootste probleem. Weet nie hoe ons dit gaan verander nie.
"Hou houtgerus" . . . Geen wonder ons reën is so skaars. Skaarste aan bome.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie