Ek lees nou u koerant van Donderdag 14 Junie '18, bladsy 4. Ek is baie jammer, maar glo nie dat leeus net 'n klomp skape sal doodbyt nie. 'n Leeu vang net iets om te eet as hy honger is, en dit vat soms dae alvorens hy iets gevang kry, en dan eet hy en sy familie dit op. Ek is baie seker ek is reg. - Erika
The number of road accidents on our roads will be reduced if we, the drivers, change our mindset. – Edwin Kavija
The number of road accidents on our roads will be reduced if we, the drivers, change our mindset. – Edwin Kavija
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie