WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
As jy ‘n Lutheraan is, behoort jy tog te weet waar die hoofkantoor van die ELKRN is. Los die koerante uit en gaan sien die leierskap, want hulle sal nooit reageer op SMS’e in koerante wat nie name het nie. Jy of julle sal SMS’e na die koerante stuur tot julle blou word. Volg my raad!

Vriendelike dame. . . Ek wil net die dame by Stanley Law Chambers in Rehoboth bedank vir haar vriendelike diens. Ons skakel haar oor ‘n naweek en sy het ons op ‘n pragtige wyse gehelp. Caroline, jy’s voorwaar ‘n doring. Dankie vir jou vriendlike diens en verduideliking, daar’s min van jou soort. Geniet jou werk. Alle seëninge voorentoe vir jou en julle kantoor.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!