WhatsApp
WhatsApp

WhatsApp

Dani Booysen
Wanneer sal Groot-Aub Polisie die mense vervolg wat so vinnig en roekeloos ry? Moet daar eers weer iets gebeur voor daar opgetree word? Die mense ja letterlik deur die dorp en veral op die grondpad. Ons het klein kinders wat oor die pad moet loop elke dag, so ook ou mense en pendelaars wat oor die pad moet stap. Die polisie moet wakker word en optree. Ons lewens word bedreig deur dié "laat-sien" elemente.

Liewe Christenvriend. Jy wat so ywerig koerante toe hardloop oor jou ongelukkigheid, moet goed verstaan. Jy doen die liggaam van Christus meer skade aan as wat jy ons saligheid bevorder. As iemand fouteer, moet jy so iemand in liefde vermaan en nie die wat nog hul lewe wou regmaak, ontmoedig nie! Of doen jy eintlik beter, of is jy dalk al klaar met die een voet in die hemel? Ek praat die dinge nie goed nie, maar magtag, hoe moet ons die wat nog buite staan inbring? Sien u dan nie hoe lyk ons samelewing alreeds nie? Laat die wat kwaad doen, aangaan. "Hou jy jou lamp aan die brand!!!!" Lw: Die tyd het ver gevorder. Ons moet regmaak. Die Duiwel wil hê die kerk van Christus moet skeur.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!