Jy, meneer/dame, wat sê 25 kubieke meter water is seker die van 'n enkellopende persoon in 'n bachelor's flat, jy is bitter selfsugtig of oningelig. In my huishouding is 5 volwassenes met ‘n tuin voor en agter ons huis. Almal bad/stort elke dag, 3 keer 'n week word klere gewas en een keer 'n week kry die tuin water en met dit alles wissel ons water tussen 18 en 22 kubieke meter per maand.
Neem asseblief kennis: Om die artikel te lees, voer asseblief jou besonderhede hieronder in. Jy sal nie weer hoef te registreer vir toekomstige besoeke nie. Toegang voor 12:00 - As jy n opbetaalde intekenaar is, bevestig asseblief jou aanmeldbesonderhede of voer die unieke leserstoegangskode in wat op die voorblad van jou voorkeurkoerant Republikein, Namibian Sun of Allgemeine Zeitung gedruk is.
Registreer nou om inhoud te ontsluit
Meld asseblief aan by jou rekening
Klaar geregistreer?
Herlaai asseblief die hele bladsy en teken aan.
Herlaai asseblief die hele bladsy en teken aan.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie