Waar gaan al die GRN voertuie wat Vrydae Otjiwarongopad ry en Sondag terug? Jaquar Liner – jy was die enigste bussie wat 100/kmu gery het op die pad. Hou so aan. – Hester
Tydens my onlangse weeklange besoek aan Swakopmund was dit vir my opvallend hoe skoon en netjies die dorp is. Wat 'n inspirerende voorbeeld vir die res van Namibië. Doet so voort Swakopmund munisipaliteit en trotse inwoners! – Alida
Graag wil ek weet . . . Ons het geen medies. Man het hartprobleme en was in die Sentrale Hospitaal. Na baie navraag moes ons ‘n verwysingsnommer hê om ‘n dokter te sien. Die dokter se voorskrif word glad nie aanvaar weens die nommer nie. Is medies net vir party mense bedoel? Terug by huis nog steeds drama. Het glo nie regte prosedure gevolg nie. Terug by begin. Het nie krag vir dit nie. Waar gaan dit eindig? Ons oues se tyd is verby in die land. Hoop regte stem sal geskied, want parlement se mense was nog nooit daar waar hulp moet wees nie. Hulle gaan net na die beste. Mag God voorsien. Amen.
Dagsê mense van Namibie. My ma is 78 jaar oud. Sy moes so 2 weke terug haar bankkaart hernu omdat hy verval het. Sy het toe die nuwe kaart gekry en wou gister (7 November) inkopies doen. Toe sy by die kassier kom, word sy in ‘n verleentheid gestel deur die kaart wat “decline” word. Ons was toe bank toe om te kyk wat die probleem is. Sy’t gister al haar pensioengeld verloor. ‘n Goeie N$2 600 uit haar bankrekening uit en die bank het gesê hulle kan niks daaraan doen nie. Nou duidelik is dit ‘n sindikaat? Wil jy vir my sê dat die betrokke bank nie die sisteem het om hulle te “trace” nie of die polisie kan betrek en ondersoek instel nie? My ma het letterlik net N$30 in haar rekening vir die volgend 2-3 maande. Duidelik het daai diewe g’n gevoel vir ‘n bejaarde nie. Die voorval het in Windhoek gebeur.
Kindness is out there! Thank you to the young couple who paid my parking @ the Grove as the machine didn't take a N$100 note.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie