WhatsApp

15 March 2019 | Menings
Soet ekwivalente vir wanneer jy nie die f-woord mag gebruik nie: Genugtig, genade, gedorie, maskas, (alla)mapstieks, heita, heitou, hierts, so wrintie, wraggies, wragtie, gits, goeiste, blikemmer, blikskottel, blikskater, hene, jinne, jitte, grote griet, sowaar, nou toe nou, nè! Groete. - [email protected]



Ek verstaan nie. Verkeerd is verkeerd en steel is steel. Maar ministers en mense met hoëprofielposte wat die land beroof van miljoene dollars kom niks oor nie. Hulle name word nie eens bekendgemaak nie. Onthou God slaap nie, hulle en julle sal gestraf word.



Composition of the Ancestral Land Commission:

In the very first instance I have a serious problem with the size and representation on the Commission. I am in awe how effective and efficient such a huge Commission could be, leave alone the costs involved for the period of a year.

Everything surrounding that Commission is politically motivated. If you look at the Terms of Reference, why should they have been given a year to complete their task? Is it because this is an election year?

I would have loved to see representatives from Hoachanas, Gibeon, Warmbad, Berseba and Blouwes etc. I understand they are not there, because they are not comrades, not the equates of the President and even not known to him.

I can tell you now already what the outcome of the findings of that Commission will be. It will not yield the desired results, because the Government's stance is there is no question about ancestral land and nobody lost ancestral land etc.

The people who are appointed on that Commission are those who spoke in favour of the Government during the 2nd National Land Conference in Windhoek towards the end of last year, 2018. So, all in all it's an expensive useless initiative just to waste taxpayers' money. This is is a situation that we can ill-afford, looking at the financial constraints that the country is going through.

– BAB, ||Kharas

Soortgelyk

 

‘Burger in rou’ bepleit genesing

7 ure gelede | Kuns en vermaak

Ronelle Rademeyer - ‘n Optog vind vanaand (Dinsdag) vanaf die Goethe Instituut se kultuursentrum na die Alte Feste-museum plaas waar ‘n gedramatiseerde visuele uitbeelding van...

Windhoek se waterverbruik bly té hoog

9 ure gelede | Omgewing

Windhoekers het die afgelope week 7% méér water gebruik as wat toelaatbaar tydens droogtetye is en kon weereens nie die vereiste teiken van 10% besparings...

Brexit: Uitstel bied uitvoerders blaaskans

18 ure gelede | Ministeries

Ronelle Rademeyer - Die moontlike negatiewe impak wat ‘n haakplek in die onderhandelinge vir ‘n nuwe handelsooreenkoms met Brittanje op uitvoerders kon hê, is deur...

Erindi: Chinese het nié aanbod gemaak

18 ure gelede | Ministeries

Elvira Hattingh - Die eienaars van die Erindi Private Wildreservaat het nie ‘n koopaanbod van enige Chinese burgers ontvang nie. Mnr. Sisa Namandje, Erindi se...

Geen laatregistrasie vir nasionale eksamens

18 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht - Geen laatregistrasie sal ná spertye gedoen word vir deeltydse studente vir die Junior Sekondêre Sertifikaat (graad 10) of voltydse sowel as deeltydse...

Leeujagters geskiet

18 ure gelede | Omgewing

Ileni Nandjato – Die Namibiese polisie in die Oshanastreek het ‘n saak van poging tot moord geopen ná me. Amalia Sheya (51), ‘n werknemer van...

Weer vir 26 Maart

18 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Suide en die Zambezistreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met geïsoleerde donderbuie...

Kriminalisering van aborsie 'werk nie'

18 ure gelede | Regering

Henriette LamprechtDie hoë siekte- en sterftesyfer verwant aan onveilige, onwettige aborsies bewys die kriminalisering van aborsie keer onwettige aborsies nie werklik nie.“Hoewel dit wyd erken...

N$210 miljoen vir registrasiepersoneel

18 ure gelede | Regering

Denver KistingMnr. Theo Mujoro, die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) se uitvoerende hoof, sê die N$67 miljoen wat aan hulle toegeken is, is nie voldoende om...