Wetsontwerp op beskerming van getuies aanvaar
Estelle de Bruyn - Die Nasionale Vergadering het pas die wetsontwerp op die beskerming van getuies met verskeie wysigings aanvaar.
Met die horlosie wat aangestap het, was daar nie tyd om die wetsontwerp op hokaairoepers te oorweeg nie. Dit sal oorstaan tot wanneer die NV sy verrigtinge op 6 Junie hervat.
Die Huis is nou in reses.
Met die horlosie wat aangestap het, was daar nie tyd om die wetsontwerp op hokaairoepers te oorweeg nie. Dit sal oorstaan tot wanneer die NV sy verrigtinge op 6 Junie hervat.
Die Huis is nou in reses.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie