Werklose jeugdigdes moet help met werkskepping
Die Maatskaplike Voorsorgfonds (SSC) het ’n uitnodiging aan die nuutgestigte Vereniging vir die Bemagtiging van Jeug op Otjiwarongo (OYEA) gerig om met voorstelle vir finansiering vorendag te kom wat vir die ontwikkeling van vaardighede gebruik sal word.
Volgens die SSC is die fonds se ontwikkelingsfonds daarop gemik om die werkloosheidskoers in die land te verminder deur geld vir volhoubare voorstelle van georganiseerde jeuggroepe of gemeenskapsgebaseerde organisasies te verskaf.
Sowat 50 werklose jeugdiges is by OYEA geregistreer wat met onder meer skoonmaakveldtogte en liefdadigheidswerk sy lede van die strate af wil hou. - Nampa

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie