Werkersdag vanjaar op Eenhana gevier
Die viering van Internasionale Werkersdag op 1 Mei deur die Nasionale Unie van Namibiese Werkers (NUNW), sal vanjaar op Eenhana in die Ohangwenastreek geskied.
Die tema vanjaar is: "Ag werkersregte deur middel van ordentlike werk vir ekonomiese bemagtiging".
Pres. Hage Geingob sal die gasspreker wees.
Die tema vanjaar is: "Ag werkersregte deur middel van ordentlike werk vir ekonomiese bemagtiging".
Pres. Hage Geingob sal die gasspreker wees.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie