WEN 'N T-HEMP
Wen een van 40 wit T-hempde met die Republikein 40-jaar logo daarop.
Hoe om deel te neem: Blaai na die voorblaaie in vandag se verjaardagbyvoegsel. Soek die voorblad met ‘n Gekkedaggrap.
Plaas die sleutelwoord “Rep40” jou SMS, gevolg deur die titel van die grapstorie, jou naam, van en woonadres. Stuur jou SMS na 51500. Elke SMS kos N$3.
Inskrywings sluit op 4 Desember 2017.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie