Welwitschias slyp teen o.20 WB-spanne

Rugby
'n Namibiese XV-tal kom in April in die Wes-Kaap teen die o.20-rugbyspanne van Suid-Afrika Georgië en Argentinië in 'n internasio­nale reeks te staan.

Dit is ter voorbereiding vir die wêreldkampioenskap vir o.20's wat in Junie in Argentinië gehou word.

Vir die Namibiese Welwitschias-oefengroep sal dit as opwarming vir sy deelname aan die provinsiale SuperSport-reeks se skildafdeling wees, wat bestem is om op 27 April af te skop.

Die spanne sal mekaar een keer oor drie rondes pak in wedstryde op 9, 13 en 17 April. Dis 'n soortgelyke formaat as die groepfase van die Wêreldkampioenskap, waar hulle wedstryde elke vier dae sal speel.

Argentinië en die Namibiese XV-tal, wat 'n senior span sal wees, sal die reeks begin met wedstryde by Paarl Gimnasium op 9 April, met die Junior Springbokke wat teen Georgië, hul teenstander in die groepfase van die Wêreldkampioen­skap, te staan kom.

In die tweede ronde pak die Namibiërs die SA o.20's en Georgië speel teen die Argentyne by die Tygerberg-rugbyklub.

Die laaste ronde word by Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch gespeel, waar die Junior Bokke met Argentinië swaarde kruis, terwyl Georgië o.20 met die Namibiese XV-tal kragte meet.

Die Junior Bokke se afrigter, Chean Roux, wat die SA Rugby-akademie sedert Februarie in Stellenbosch onder hande gehad het, sal sy groep aanstaande week aankondig.

Die groep, wat steeds deel sal vorm van die akademie, kom van 31 Maart tot 18 April in Stellenbosch vir 'n oefenkamp byeen.

“Die internasionale reeks sal 'n ongelooflike geleentheid wees vir die spelers om hulself te bewys met die oog op die Wêreldbyeenkoms,” het Roux gesê.

“Ná die werk met 'n groot klomp van die spelers by die akademie, sal die wedstryde die afrigters nog 'n kans gee om te besin oor die finale groep van 28, wat ná afloop van die reeks gekies word.

“Argentinië en Georgië neem vanjaar deel aan die Wêreldkampioenskap en die Argentyne is die gasheerspan; dus is die reeks ewe belangrik vir hul voorbereiding.

“Georgië het verlede jaar teen ons in Suid-Afrika gespeel, so ons sien uit daarna om hulle terug te verwelkom. Ons verwag 'n uitdagende en opwindende reeks.”

Die Junior Springbokke begin hul veldtog in die Wêreldkampioenskap teen Skotland op 4 Junie, voordat hulle op 8 Junie teen Georgië en vier dae later teen Nieu-Seeland in die groepfase te staan kom.

Die halfeindstryde is op 17 Junie en die eindstryd op 22 Junie.

Die internasionale o.20-reeks se bepalings:

9 April (Paarl Gimnasium): Argentinië o.20 tn Namibië XV; Georgië o.20 tn Junior Springbokke.

13 April (Tygerberg-rugbyklub): Georgië o.20 tn Argentinië; Junior Springbokke tn Namibië XV.

17 April (Paul Roos Gimnasium): Georgië o.20 tn Namibië XV; Junior Springbokke tn Argentinië.

– Bygewerk van Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-03-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Currency: GBP to NAD 23.93 | EUR to NAD 20.5 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.98 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.3 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.99 | USD to ZMW 24.97 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 212.04/OZ UP +0.97% | Copper US$ 3.98/lb DOWN -0.0007 | Zinc US$ 2 449.90/T DOWN -0.27% | Brent Crude Oil US$ 87.11/BBP UP +0.84% | Platinum US$ 901.49/OZ UP +0.74% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 37° Rundu: 17° | 33° Eenhana: 18° | 33° Oshakati: 20° | 31° Ruacana: 19° | 33° Tsumeb: 17° | 29° Otjiwarongo: 16° | 28° Omaruru: 18° | 31° Windhoek: 17° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 16° | 19° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:54, High tide: 04:57, Low Tide: 22:58, High tide: 17:16 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 29km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:55, Low Tide: 22:56, High tide: 17:14 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 33km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:52, High tide: 04:54, Low Tide: 22:56, High tide: 17:13 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 22° | 32° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 21° | 31° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 23° | 34° Oranjemund: 15° | 21° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 24° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 12° | 28° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 28° Cape Town: 17° | 23° Durban: 21° | 25° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 30° Harare: 15° | 31° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.93 | EUR to NAD 20.5 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.98 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.8 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.1 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.3 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.99 | USD to ZMW 24.97 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73909.5 Up +0.41% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1516.02 Down -0.13% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12981.98 Up +0.34% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28224.37 Down -2.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 212.04/OZ UP +0.97% | Copper US$ 3.98/lb DOWN -0.0007 | Zinc US$ 2 449.90/T DOWN -0.27% | Brent Crude Oil US$ 87.11/BBP UP +0.84% | Platinum US$ 901.49/OZ UP +0.74%