Weermaglede sterf in ongeluk

Minstens 28 mense is die afgelope langnaweek op Namibiese paaie dood.
NAMPA
Nóg vyf mense het Maandag in padongelukke gesterf.

Dit bring die getal slagoffers wat die afgelope langnaweek omgekom het, op minstens 28 te staan.

Drie weermaglede het Maandag omstreeks 14:54 in 'n kop-teen-kop-botsing 30 km suid van Oshivelo op die pad tussen Oshivelo en Tsumeb gesterf.

Volgens hoofinsp. Edna Nawa van die Oshikotostreek het 'n sedanvoertuig met vier insittendes vanaf Oshivelo 'n voertuig probeer verbysteek en met 'n aankomende dubbelkajuitbakkie gebots wat in die teenoorgestelde rigting gery het.

Nawa sê die drie insittendes in die sedan is op slag dood, terwyl die vierde passasier na die Tsumeb-staatshospitaal gehaas is en wie se toestand as kritiek beskryf word. Al vier die insittendes van die sedanvoertuig is weermaglede.

Die bestuurder van die bakkie, me. Victoria Kambuta (60) van Tsumeb, was die enigste insittende en het die ongeluk oorleef. Sy is met 'n beenbreuk in die Tsumeb-hospitaal opgeneem.

Die identiteit van die oorledenes kan nie bekend gemaak word nie, want hul naasbestaandes is nog nie van hul dood ingelig nie.

In 'n ander ongeluk Maandagaand het twee mense op slag gesterf nadat 'n dubbelkajuitbakkie sowat 9 km noordwes van Otjiwarongo omgeslaan het.

Die twee oorledenes is me. Helvi Namupala Iipinge (27) 'n lid van die lugmag by die Karibib-lugmagbasis en die 26-jarige Ndakewongo Pameni Lameck Simon.

Die bestuurder (27) van die bakkie het ernstige beserings opgedoen en is na die Otjiwarongo-staatshospitaal geneem.

Ao. Maureen Mbeha van die die Otjozondjupastreek sê die ongeluk het omstreeks 18:00 gebeur.

"Die voertuig het vyf keer op die grondpad tussen Otjiwarongo en die Queen Sofia-hervestigingsplaas gerol," het Mbeha gesê.

'n Saak van strafbare manslag is by die polisiestasie op Otjiwarongo geopen.

AMBULANSVLUG

‘n Ambulansvlug is vroeg gisteroggend van Swakopmund na Windhoek onderneem met een passasier van ‘n rolbakkie wat in ‘n kritieke toestand van ‘n toneel sowat 7 km suid van Hentiesbaai versorg moes word, berig Des Erasmus.

‘n Beweerde oorlaaiery vorm deel van die ondersoek na die voorval van Maandagaand. In en op die ligte vragmtor met sy enkelkajuit was na bewering meer as 20 mense, onder wie net een kind. Op die ongelukstoneel het die polisie ‘n syfer van 19 mense op die bakkie verstrek. ‘n Opvolgbewering was dat 20 mense in Swakopmundse hopitale opgeneem was met ernstige en minder ernstige beserings. Toe die opvolgoprasie op die toneel begin het, was selfs meer mense reeds deur ander motorryers op die roete na hospitale en klinieke weggebring.

Die ongeluk het op ‘n strook met padwerke gebeur met die bou van die nuwe teerpad na die Noorde. Die roete is berug vir sy hoë padskouers weerskante van omweë.

Sowat 8 km wes van Usakos het ‘n swaar vragmotor gisteroggend op die B2-hoofweg uitgebrand. Volgens die eerste berigte het die kajuitpersoneel ongedeerd daarvan afgekom.

Swaar verkeer tussen die binneland en die sentrale kusdorpe word nog die res van die week met sy twee openbare vakansiedae verwag. In Swakopmund se strate het die swaar verkeer in die middedorp gisteroggend aan die Kersgety op die vakansieoord herinner. Opvallend in die strate was die talle Suid-Afrikaners. - Nampa en eie berig

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.88 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%