Weer, Woensdag 8 Maart 2017
BINNELAND: Mooi weer en baie warm in die Verre Suidweste en Suide. Elders sal dit baie tot bloedig warm met enkele reënbuie wees. Swaar buie word oor die Kunene-, Erongo-, Ohangwena-, Kavango- en Zambezistreek verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend. Enkele reënbuie word oor die noordelike kusstreek verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L 06:39 H 12:58
L 19:09
WINDHOEK16°29°
RUNDU21°31°
OSHAKATI20°28°
GOBABIS18°31°
MARIENTAL23°35°
KEETMANSHOOP21°35°
WALVISBAAI16°24°
LUANDA21°31°
JOHANNESBURG14°27°
KAAPSTAD16°27°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend. Enkele reënbuie word oor die noordelike kusstreek verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: L 06:39 H 12:58
L 19:09
WINDHOEK16°29°
RUNDU21°31°
OSHAKATI20°28°
GOBABIS18°31°
MARIENTAL23°35°
KEETMANSHOOP21°35°
WALVISBAAI16°24°
LUANDA21°31°
JOHANNESBURG14°27°
KAAPSTAD16°27°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie