Weer, Woensdag 12 Februarie 2020
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met enkele tot geïsoleerde donderbuie in die Oshikoto-, Kavango-, Zambezi-, Otjozondjupa-, Omaheke-, Khomas-, Hardap- en //Kharasstreek. Elders gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm. Winderige weer sal na verwagting voortduur.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik. Ligte buie word oor die suidkus verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: H 05:40 L 11:44 H 18:00
WINDHOEK 18° 32°
RUNDU 20° 34°
OSHAKATI 18° 36°
GOBABIS 18° 34°
MARIENTAL 20° 36°
KEETMANSHOOP 21° 37°
WALVISBAAI 16° 26°
LUANDA 23° 32°
JOHANNESBURG 12° 26°
KAAPSTAD 16° 32°
KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle aanvanklik. Ligte buie word oor die suidkus verwag.
GETYE BY WALVISBAAI: H 05:40 L 11:44 H 18:00
WINDHOEK 18° 32°
RUNDU 20° 34°
OSHAKATI 18° 36°
GOBABIS 18° 34°
MARIENTAL 20° 36°
KEETMANSHOOP 21° 37°
WALVISBAAI 16° 26°
LUANDA 23° 32°
JOHANNESBURG 12° 26°
KAAPSTAD 16° 32°
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie