Weer, Vrydag 23 Februarie 2018

23 February 2018 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm oor die westelike gedeeltes van die binneland. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele donderbuie oor die oostelike helfte.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot koud met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: H: 08:37 L: 15:00 H: 21:25



WINDHOEK17°33°

RUNDU21°35°

OSHAKATI21°36°

GOBABIS19°36°

MARIENTAL19°37°

KEETMANSHOOP16°35°

WALVISBAAI13°21°

LUANDA24°31°

JOHANNESBURG14°24°

KAAPSTAD13°22°

Soortgelyk

 

Net ál nouer om Rooies

8 ure gelede | Plaaslik

Denver Kisting - ’n Maand nadat Republikein onthul het die aanklaer-generaal het gelas die oudlanddros mnr. Rooies Mostert moet vervolg word, het die Teenkorrupsiekommissie (ACC)...

Brand verwoes 9 kamers op Koedoeberg

8 ure gelede | Ongelukke

Henriette Lamprecht – Die Koedoeberg-gasteplaas se hoofgebou en wat onder meer die ontvangsarea, kombuis, kroeg en lapa gehuisves het, is Woensdagaand in ’n brand verwoes....

Weer vir 18 September 2018

8 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Hittegolftoestande word in die noordelike streke verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm in die Suide. Elders sal dit sonnig en baie warm wees,...

Ma en seun vandag weer voor hof

8 ure gelede | Howe

Denver Kisting'n Tienerseun is gistermiddag in die sorg van sy ma vrygelaat.Dít kom nadat dié 45-jarige ma gister op borgtog van N$1 500 vrygelaat is.Ma...

Man van halfmiljoen se items beroof

8 ure gelede | Misdaad

Tanja Bause Vyf gewapende mans het 'n man by sy huis in die hoofstad beroof en met items ter waarde van 'n halfmiljoen Namibiese dollar...

Walvis vrek ná reddingspoging

8 ure gelede | Omgewing

Tanja Bause - ’n Gestrande jong Antarktiese minkewalvis (Balaenoptera bonaerensis) is verlede Woensdag in Grosse Bucht by Lüderitz ontdek.Dié voorval is by mnr. JP Roux,...

Hoë bydraes beperk toegang tot gesondheidsorg

8 ure gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht - Die impak van groot jaarlikse toenames in bydraes, saam met die groot styging in uitgawes vir lede se eie onkoste, het ‘n...

Namibië se erfenis dié week gevier

8 ure gelede | Gebeure

Tanja Bause - Vandeesweek word Erfenisweek oraloor die land gevier met die tema “Turuganeni Kumwe”, wat in Rukwangali “Kom ons werk saam” beteken. Volgens die...

Program vir grondgesprek bekend gemaak

8 ure gelede | Ministeries

Augetto GraigDie tweede nasionale grondkonferensie is om die draai. As alles volgens plan verloop, sal dit van 1 tot 5 Oktober by die Safari Hotel...