Weer, Vrydag 10 Januarie 2020

10 January 2020 | Weer
BINNELAND: Mooiweer en baie tot bloedig warm in die Suide. Elders gedeeltelik bewolk en baie warm met geïsoleerde tot versprei­de donderbuie oor die Noordweste, die sentrale Noorde, die Noordooste en die Ooste. Winderige toestande sal voortduur.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle.



GETYE BY WALVISBAAI: L 09:10 H 15:19

L 21:24



WINDHOEK18°33°

RUNDU23°31°

OSHAKATI20°32°

GOBABIS20°35°

MARIENTAL23°40°

KEETMANSHOOP22°37°

WALVISBAAI16°25°

LUANDA24°30°

JOHANNESBURG19°23°

KAAPSTAD17°29°

Soortgelyk

 

Afrika en Namibië gereed coronavirussiekte (Covid-19)

2 ure gelede | Gesondheid

Die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se noodgesondheidsbeampte vir Namibië, dr. Petrus Mhata, sê die organisasie beveel nie enige reis- en handelsbeperkings met China vir lande in Afrika...

Regbank kan nie alleen pa staan vir tydige geregtigheid,...

2 ure gelede | Howe

Denver Kisting - Hoofregter Peter Shivute sê die publiek verwag ’n regstelsel wat geregtigheid spoedig en regverdig lewer.Hoewel die regbank hul bes doen om regverdigheid...

Fopnuus tydens die verkiesing

3 ure gelede | Politiek

Navorsers verbonde aan die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR), mnr. Frederico Links en me. Martha Nangolo, deel vanoggend hul bevindings oor fopnuus wat voor, tydens...

Verskeie staatskole in Windhoek sonder water, krag

5 ure gelede | Onderwys

Meer as tien staatskole in Windhoek is reeds vir dae sonder krag en water, nadat toevoer deur die munisipaliteit afgesny is. Die skole wat geraak...

Hardapkrane lóóp

5 ure gelede | Landbou

Elvira Hattingh - Watertoevoer in die besproeiingskanaal op die Hardapskema het reeds 05:00 vanoggend weer afgeskop. Dit volg nadat NamWater se uitvoerende hoof, mnr. Abraham...

‘Skaapdiefstal’ lei tot treurspel ...

14 ure gelede | Howe

Francoise Steynberg - Die beweerde diefstal van 30 skape by ’n bekende ruskamp buite Keetmanshoop het Maandag glo tot die dood van ’n vermeende skaapdief,...

’n Uitspansel vol belofte

14 ure gelede | In beeld

Mnr. Ettienne Rossouw het dié foto gistermiddag om 15:00 in Suid-Namib geneem en op die Facebook-blad “Namibië Reënval” gedeel. “Kyk hoe bou die wolke. Belowend!”...

Itula slyp sy tande opnuut

14 ure gelede | Howe

Denver Kisting – Dae nadat die hooggeregshof beslis het Namibiërs keer nie terug stembus toe nie, het die voormalige onhafhanklike presidensiële kandidaat, dr. Panduleni Itula,...

Corona draai in parlement

14 ure gelede | Regering

Augetto Graig – Die Swapo-agterbanker en parlementslid me. Pendukeni Iivula-Ithana het gistermiddag die minister van hoër onderwys, opleiding en vernuwing, dr. Itah Kandjii-Murangi, oor die...