Weer vir 9 Maart

09 March 2017 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Suide, andersins gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm met 'n paar tot geïsoleerde buie en donderbuie. Verspreide donderbuie kan op plekke in noordweste, die sentrale noordelike gebiede en die Zambezi-streek voorkom. Winderige toestande word in die Suide verwag.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm met miskolle in die oggend. 'n Paar buie kan oor die noordelike kus voorkom.

GETYE BY WALVISBAAI: L: 07:37 H: 13:53 L: 19:56

WINDHOEK 16° 30°

RUNDU 21° 34°

OSHAKATI 20° 30°

GOBABIS 18° 32°

MARIENTAL 23° 36°

KEETMANSHOOP 21° 35°

WALVISBAAI 16° 25°

LUANDA 23° 31°

JOHANNESBURG 12° 26°

KAAPSTAD 13° 30°

Soortgelyk

 

Nujoma, Iyambo na Mnangagwa se inswering

7 ure gelede | Politiek

Estelle de Bruyn Oudpres. Sam Nujoma en adjunkpresident Nickey Iyambo sal Namibië vandag in Harare by die inswering van Zimbabwe se tweede president, mnr....

Geingob: Tye het verander

7 ure gelede | Politiek

Estelle de Bruyn > ‘n Perfekte storm. Dís hoe pres. Hage Geingob die huidige politieke klimaat beskryf het toe hy gister Swapo se kongres...

Weer vir 24 November 2017

7 ure gelede | Weer

BINNELAND: Mooi weer en warm tot baie warm in die Suide, maar bloedig warm in die Weste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie...

Omaheke-afgevaardigdes kry groen lig

7 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw'n Dringende aansoek van vier Swapo-lede van Omaheke om 27 afgevaardigdes van hul streek uit Swapo se kongres te hou, is Woensdag in die...

MUN in hof oor Swapo-kongres

7 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman - Die Mynwerkersunie (MUN) het in ‘n laaste poging om die verteenwoordiging van die Nasionale Unie van Namibiese Werkers (NUNW) in die Swapo-kongres...

Kalender 24 November

7 ure gelede | Kuns en vermaak

Nou aan die gang» Sluit by die FNCC aan vir die laaste akoestiese Vrydag van die jaar. Verwelkom NOVA! Hierdie duo gaan vanaand die Akoestiese...

ACC pleit vir groter kapasiteit

7 ure gelede | Politiek

Catherine Sasman - Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) versoek die regering om genoeg geld en personeel beskikbaar te stel sodat die publiek se verwagtinge rakende die bekamping...

Vinwalvis spoel by Swakop uit

7 ure gelede | In beeld

Me. Jermanneke Havemann van Swakopmund het hierdie vinwalvis gister naby die Seaside Hotel op Swakopmund opgemerk. "Hy moes baie oor die klippe gerol het, want...

Drywer besteel glo bekende avontuurgroep

7 ure gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die toermaatskappy Nomad Adventure Tours gaan vandag (Vrydag 25 Nov) ’n klag by die polisie teen ’n Namibiese toerbusdrywer indien wat na...