Weer vir 8 Junie 2017
WEERWAAK: Baie koue en winderige toestande word oor die Suide en Ooste verwag.
BINNELAND: Baie koud aanvanklik in die Suide, sentrale en oostelike dele. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en matig tot warm wees, maar baie warm in die Noorde. Winderige toestande word oor die binneland verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en matig aanvanklik. Dit sal later sonnig en warm tot baie warm word.
GETYE BY WALVISBAAI: L 07:46 H 14:12 L 19:55
Windhoek 05° 21°
Gobabis 01° 21°
Katima Mulilo 13° 29°
Keetmanshoop 01° 18°
Mariental 04° 14°
Opuwo 15° 31°
Oshakati 14° 30°
Rehoboth 05° 22°
Rundu 15° 29°
Walvisbaai 12° 22°
Luanda 20° 31°
Johannesburg 01° 19°
Kaapstad 06° 15°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie