Weer vir 7 November 2018

07 November 2018 | Weer
BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie warm tot bloedig warm in die verre noordelike streke met enkele donderbuie in die Zambezistreek. Elders sal dit sonnig en baie warm tot bloedig warm wees, maar warm in die suidelike en sentrale dele.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel in die Noorde, maar sonnig en warm tot baie warm met sandstorms langs die sentrale kus.

GETYE BY WALVISBAAI: L 08:55 H 15:16 L 21:20



Gobabis 15° 35°

Katima Mulilo 18° 37°

Keetmanshoop 08° 29°

Mariental 12° 28°

Opuwo 17° 37°

Oshakati 21° 36°

Rundu 17° 35°

Walvisbaai 13° 31°

Windhoek 10° 28°



Luanda 21° 33°

Johannesburg 10° 22°

Kaapstad 09° 23°

Soortgelyk

 

NSFAF sluit ooreenkoms met Bank Windhoek

23 ure gelede | Onderwys

Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) en Bank Windhoek het vandag ʼn ooreenkoms aangegaan vir ʼn nuwe stelsel waardeur geld aan kwalifiserende studente gestuur...

Chinees Dinsdag in hof ná werker se skietdood

23 ure gelede | Misdaad

Die man wat gister na bewering deur sy Chinese werknemer in die Andara-nedersetting doodgeskiet is, is as mnr. Andreas Hausiku (32) geïdentifiseer.Hausiku was ‘n inwoner...

Twintig jaar tronkstraf vir verkragter

1 dag gelede | Howe

‘n 34-jarige man van Otjiwarongo is gister 20 jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n minderjarige. Die dogter was...

Taking charge

1 dag gelede | Mense

Mariselle Stofberg Anthea van Heerden decided to take a leap of faith to start her own company in Windhoek.She is the managing director and...

Moontlike deurbraak

1 dag gelede | Misdaad

Denver KistingDie man wat gisteroggend weens Maandag se bloedbad op Arandis aangekeer is, het glo vir etlike ure geweier om met die polisie saam te...

Só staan sake in die Namibiese huis

1 dag gelede | Regering

Denver KistingPres. Hage Geingob het gistermiddag gesê sy boodskap van “welvaart vir almal” moenie verkeerd verstaan word nie.Volgens hom was die bedoeling nooit om oordaad...

Kabajani blossoms at GIPF

1 dag gelede | Mense

Michelline Nawatises Annette Likeleli Kabajani is a holder of a bachelor’s degree from the University of Namibia (Unam). She has also attained several management and...

Baking a name for herself!

1 dag gelede | Mense

Ester Kamati At the age of 28, Alma Tangi Nakanduungileh is climbing the entrepreneurial ladder and adding sweetness to her clients’ lives. A qualified...

A passion to unlock potential

1 dag gelede | Mense

Ester KamatiJustina Mulokoshi is a chartered accountant (CA) at PwC who has big dreams and is constantly on the lookout for new ways to improve...